← Kultuur

· Deur Koerania-redaksie

Klanke en Klingels in die Karoo

Ciska de Wet en Christelle de Villiers is die twee talentvolle dames wat die studente help om hoër hoogtes te bereik.

Karoo Klanke en Klingels se jong musikante.
Karoo Klanke en Klingels se jong musikante.

Die Karoo Klanke en Klingels Musiekskool het op 30 Oktober hulle jaar afgesluit met ‘n pragtige verskeidenheidskonsert waarin hul studente getoon het hoe hul musikale vermoëns ontwikkel. Ciska de Wet en Christelle de Villiers is die twee talentvolle dames wat die studente help om hoër hoogtes te bereik. Die Huppelkindsaal is in ‘n luisterryke plek omskep om al die sang en instrumentale optredes van individue, duette en groepe te akkommodeer.

Deelnemers aan die verskeidenheidskonsert.
Deelnemers aan die verskeidenheidskonsert.
Sang tydens die konsert.
Sang tydens die konsert.
Klavierspel by die jaarafsluitingskonsert.
Klavierspel by die jaarafsluitingskonsert.
Die gehoor geniet die musiek.
Die gehoor geniet die musiek.
Voorblad van Koerania - November 2024

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – November 2024, bladsy 15

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar