
DIE ORANIA CVO-SKOOL MATRIEKAFSKEID is op 15 Oktober in ‘n swierige skuur van ‘n plaas gehou. Daar was geen tekort aan liggies en blink dekor nie. Dit was ‘n uithang-geleentheid waartydens elke leerder hul mooiste vere vir ‘n bederfaand kon regskud.
· Deur Koerania-redaksie
DIE ORANIA CVO-SKOOL MATRIEKAFSKEID is op 15 Oktober in ‘n swierige skuur van ‘n plaas gehou.

DIE ORANIA CVO-SKOOL MATRIEKAFSKEID is op 15 Oktober in ‘n swierige skuur van ‘n plaas gehou. Daar was geen tekort aan liggies en blink dekor nie. Dit was ‘n uithang-geleentheid waartydens elke leerder hul mooiste vere vir ‘n bederfaand kon regskud.

Uit die koerant
Hierdie berig het verskyn in Koerania – November 2024, bladsy 14
Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar
Die Kirsten Balletskoolstudente behaal altesaam 12 A+ simbole en 1 A simbool.

Hierdie jaar het die geleentheid homself kom aanmeld.

Die Orania Karnaval is van 1 tot 3 Oktober by die sportterrein aangebied.