Koerania — Augustus 2024
Koerania - Augustus 2024
Die Augustus-uitgawe onthou Hannelie Schwartz en vertel Abigail Ackermann se lewensverhaal. Vrouemaand, KultuurKuier, Taalweek en die Camino deel die uitgawe met Orasol se vordering, nuwe ouers, KragDag en Orania se winterswem.
Stories uit hierdie uitgawe
Kortliks – Augustus 2024
CAREL BOSHOFF IS PAS AANGEWYS AS DIE NUWE VOORSITTER VAN DIE FEDERASIE VAN AFRIKAANSE KULTUURVERENIGINGE.
SportWinterswem is vir die dapper Oraniërs – of is dit?
Die gebibber rondom die vuur het al harder geword terwyl die leiers met motiverende woorde en uitdagings vol dapperheid die groep bemoedig en voorberei het.
SakeBo-Karoo Opleiding skep verdere bewusmaking by KragDag
Bo-Karoo Opleiding (BKO) het van 8 tot 10 Augustus by KragDag 2024 onder die tema “Daar is ‘n alternatief” uitgestal.
SakeKragDag sit nog ’n bemarkingsveer in Orania se hoed
Op 8, 9 en 10 Augustus is Sakeliga KragDag Sentraal by die Diamantvallei Landgoed, 20km buite Pretoria, met groot sukses aangebied.
GemeenskapTannie Lenie en oom Piet trek
Tannie Lenie en oom Piet Kotze het vanaf 1 Maart 2014 tot 31 Julie 2024 in Orania kom aantree om diep spore in die maatskaplike dienste van Orania te trap.
KultuurBoekenuus: Lisa Liefbesie se sewe verlore kolle – Augustus 2024
Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon.
KultuurKlawers in die boord
Daar is vir ongeveer twee ure na pragtige klawermusiek geluister terwyl daar ‘n ligte, maar lekker atmosfeer geheers het.
GemeenskapTaal wys wie jy is – Augustus 2024
God openbaar Homself deur sy Woord. Die selfopenbaring van God begin reeds by die skepping.
GemeenskapMoederskap: Carien en Gerhard plaas God eerste
Die voorbereiding vir ‘n eersteling was deel van Carien en Gehard Strauss se huweliksplan toe hul op 30 Maart 2023 in die eg verbind is.
KultuurEugene de Kock gaan self skryf
‘n Paar weke gelede skryf Dana Snyman in Rapport oor sy gesprekke met Eugene de Kock.
GemeenskapVrouemaand 2024: Wat sou jy vir jou tiener-self wou sê?
Reis deur die wêreld voordat jy 20 is. Koop eiendom in Orania (want toe was dit nog goedkoop).
KultuurTaalweek ontgin ou en nuwe talent
TAALtoffieTAALweek word vanaf 12 tot 17 Augustus aangebied.
KultuurMartins se storie bring steeds lig
Helen Elizabeth Martins staan as die Uilvrou van Nieu-Bethesda bekend.
KultuurDana se woorde en Stef se wysies wikkel emosies los
Dana Snyman en Stef Kruger het hierdie atmosfeer laat lewe kry.
KultuurOrania Skouspel as huiskonsert – Augustus 2024
Die formaat van die Orania Skouspel was vanjaar as ‘n huiskonsert by die hoewe van Riaan en Marcel Jacobs aangebied.
KultuurKultuurKuier bring fyn kuns en kreatiewe kuiers na vore
Die eerste KultuurKuier is van 1 tot 3 Augustus in Orania aangebied.
Gemeenskap’n Pelgrimstog wat diep spore op jou hart lê
Die Santiago Camino word oor ‘n afstand van 779km gestap, gedraf of met ‘n fiets gery.
GemeenskapDie storie van my stompie
Abigail Ackermann begin die storie van haar lewe voor haar stompie by die feit dat haar ma haar op 5 jarige ouderdom reeds skooltoe gestuur het.
NuusNog ’n tree nader aan kragonafhanklikheid
Op Woensdag 14 Augustus het Orania Taaldag gevier en dit word as ‘n amptelike vakansiedag geag.
GemeenskapHannelie Schwartz – ’n huldeblyk
Waar begin ‘n mens om ‘n huldeblyk aan só ‘n spesiale mens te skryf.
GemeenskapOrania, vlam van hoop
Sy bevindings onthul dat etniese diversiteit komplekse en soms uitdagende gevolge op samehorigheid en gemeenskapsvertroue kan hê.
GemeenskapKoffie en klets: vroue en hul stories – Augustus 2024
Ek is die afgelope maand met meer vrae as antwoorde gekonfronteer.
NuusBeserings na botsing eis Helpmekaar se Hannelie
Hy vertel dat personeel van ‘n nabygeleë kliniek haar probeer help het.

