← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Tannie Lenie en oom Piet trek

Tannie Lenie en oom Piet Kotze het vanaf 1 Maart 2014 tot 31 Julie 2024 in Orania kom aantree om diep spore in die maatskaplike dienste van Orania te trap.

Tannie Lenie en Lilize J van Rensburg, wat die kuier inisieer het
Tannie Lenie en Lilize J van Rensburg, wat die kuier inisieer het

Tannie Lenie en oom Piet Kotze het vanaf 1 Maart 2014 tot 31 Julie 2024 in Orania kom aantree om diep spore in die maatskaplike dienste van Orania te trap. ‘n Paar vriendinne het besluit om tannie Lenie oor ‘n koppie tee en ‘n soetigheid te groet, voordat die treklorrie sy neus in die Wes-Kaap se rigting druk. Daar is ‘n rits gevleuelde woorde uit die harte van vriendinne met tannie Lenie gedeel. Die trane het gevloei en baie koesteroomblikke is herhaal sodat sy sonder twyfel kon weet dat sy waardeer word en dat elke Oraniër haar en oom Piet ‘n geseënde toekoms toebid.

Uysie Kirsten en ’n vriendin.
Uysie Kirsten en ’n vriendin.
Renska Deetlefs en Magda Opperman.
Renska Deetlefs en Magda Opperman.
Esmien Kruger.
Esmien Kruger.
Esna de Beer.
Esna de Beer.
Annemarie van der Merwe.
Annemarie van der Merwe.
Vriendinne by die afskeidskuier.
Vriendinne by die afskeidskuier.
Voorblad van Koerania - Augustus 2024

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Augustus 2024, bladsy 11

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar