
KultuurKuier bring fyn kuns en kreatiewe kuiers na vore
Die eerste KultuurKuier is van 1 tot 3 Augustus in Orania aangebied.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die eerste KultuurKuier is van 1 tot 3 Augustus in Orania aangebied.

Karoo Klanke en Klingels kan agter die Seeffgebou in Saffierstraat gevind word.

Daar is meer as 40 leerders wat hierdie jaar aan die jaarlikse Kultuurfees gaan deelneem.

DIE VERWOERDGEDENKMUSEUM in Pêrellaan vertel die geskiedenis op ʼn baie lewensgetroue manier aan die nageslagte van die Afrikaner.
Daar word met opwinding uitgesien na talentvolle Oraniërs wat die verhoog sal vol staan met hul sang, dans en dramavernuf.
Ouers, onderwysers, grootouers en enige persoon wat met kinders werk sal daarby baat om ingelig te wees oor die Bela-beleid, ‘n affêre!

Stef Kruger en Dana Snyman besoek Orania tydens die KultuurKuier op 1 en 2 Augustus vanjaar.

Die belewenis van ‘n musiekblyspel is altyd vermaaklik, informatief en dra ‘n diep lewensles.

‘n Intieme gehoor het waarderend na Jaco se Spaanse interpretasies en Heinz se eie komposisies geluister.

Moenie die volgende Raar maar Waar misloop nie.
Ons gebruik Afrikaans al vir honderde jare, maar op 8 Mei 2025 vier sy 100 jaar as amptelike taal.

Willie Spies, ‘n bekende in regskringe, se boek is ‘n bundel van sy rubrieke wat oor ‘n lang tydperk in Beeld verskyn het.