
’n Speletjiesaand met klomp kinkels! – April 2024
Daar word vanjaar tussen ‘n mansspan en ‘n vrouespan gekompeteer.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Daar word vanjaar tussen ‘n mansspan en ‘n vrouespan gekompeteer.

Die BKO-studente het hul talente vir die gemeenskap gewys tydens hul eerste Stoepstories- en Talentaand.

Liezé van Heerden is slegs 10 jaar oud en het haar voorliefde vir haar moedertaal getoon deur vir ‘n digkompetisie in te skryf.

Terloops is die naam van Carel Boshoff en Frans de Klerk se duo-orkes.

Die Klein Reus rol sy mou op, omdat hy weet daar is baie werk wat self gedoen moet word.

Kan jy ‘n roerende melodie komponeer? Maak die Afrikaner se vryheidsideaal jou opgewonde?

Hy was ‘n Pietersburger as skolier, maar woon al ‘n hele klompie jare in die Jakarandastad, Pretoria.

Wanneer die 16 jarige Shenielle de Lange voor keuses geplaas word dan is koeldrank, popmusiek, dans, honde en sjokolade maar net ‘n paar van haar gunstelinge.

Op 27 Februarie vier Oraniërs die slag van Amajuba en die boere se oorwinning oor die Britse weermag.

Die Kaalvoettrap wat twee dele van Orania verbind is ʼn voorbeeld van so ʼn projek.

Die Geloftemuur by die vulstasie is ʼn prag kunswerk wat Oraniërs herinner aan 16 Desember 1838, die dag waarop ʼn Goddelike wonderwerk plaasgevind het.

Nadia Ettwein het Orania in 2021 besoek nadat haar pa, Cor Ettwein, ‘n beroerteaanval gehad het.