
Potchefstroom se Aardklop bied ’n verhoog vir die kunste
Aardklop is van 24 tot 29 September aangebied en die tema vir 2024 was, Hier kom ons!
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Aardklop is van 24 tot 29 September aangebied en die tema vir 2024 was, Hier kom ons!

Vandat jy deur Annelien Diedericks, Museumgeesteswetenskaplike, by die ingang verwelkom word ontaard dit in ‘n reuse ontdekkingstog.

Oraniërs het vroegoggend op Donderdag 10 Oktober bymekaargekom om Heldedag te vier.

Orania CVO-skool het vir die derde jaar ‘n suksesvolle Orania Gaan Groot-fees met ses kunstenaars aangebied.

Dis baie betekenisvol dat die boek Erfstad op Woensdag 4 September in Orania bekendgestel is.

Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon.

Daar is vir ongeveer twee ure na pragtige klawermusiek geluister terwyl daar ‘n ligte, maar lekker atmosfeer geheers het.

‘n Paar weke gelede skryf Dana Snyman in Rapport oor sy gesprekke met Eugene de Kock.

TAALtoffieTAALweek word vanaf 12 tot 17 Augustus aangebied.

Helen Elizabeth Martins staan as die Uilvrou van Nieu-Bethesda bekend.

Dana Snyman en Stef Kruger het hierdie atmosfeer laat lewe kry.

Die formaat van die Orania Skouspel was vanjaar as ‘n huiskonsert by die hoewe van Riaan en Marcel Jacobs aangebied.