
Klipkoeie kondig die einde en begin aan
Die einde van die semester kom nader, en daarmee saam ook die einde van BKO se Landbou-tweedejaars se tyd op kampus.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die einde van die semester kom nader, en daarmee saam ook die einde van BKO se Landbou-tweedejaars se tyd op kampus.

Vir jongmense wat ’n toekoms in landbou wil bou, bied Bo-Karoo Opleiding (BKO) in Orania vanaf 2027 drie nuwe studiekeuses.

Die Wes-Kaap se pekanneute produseer heelwat vroeër as die Noord-Kaap se boorde waar daar van 6 tot 8 jaar gepraat word.

Die tweede A-Z Pekanneutkonferensie is suksesvol afgehandel.

Die drie boere en kundiges wat voor loop is Johan Coetzee, na wie gereeld as die “cowboy” in die bedryf verwys word, Francois Slabber en dr Ben de Klerk.

Die oggendsessies sal gevul word met sprekers wat gedurig nuwe inligting en navorsing deurtrap om met boere te deel.

Volgens die rolspelers kan hierdie belowende industrie 'n sleutelrol in volhoubare energie vir die toekoms speel.

Dit word in die vooruitsig gestel dat daar op 8 en 9 April 2025 ‘n samevoeging van baie kundigheid sal wees waaruit elke besoeker en deelnemer kan put.