
Die jaarlikse Straatfees was weer ’n gemeenskapsfees!
‘n Elektriese bussie het persone na die terrein by die Gemeenskapsaal vervoer waar die reuk van vars roosterkoek en botter as voorgereg almal ingewag het.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

‘n Elektriese bussie het persone na die terrein by die Gemeenskapsaal vervoer waar die reuk van vars roosterkoek en botter as voorgereg almal ingewag het.

Meisie Pieters vertel dat dit haar ‘n paar dae neem om al die liggies uit te sorteer, die batterye na te gaan en dan die besondere detail aan te bring.

Marcel Badenhorst-Nieuwoudt is vanaf 1 Desember as Bo-Karoo Opleiding se nuwe Departementshoof van Landbou aangestel.
Volgens Ettiene de Lange, Hoof van OVD, gaan hul steeds doen wat hul altyd doen, maar die frekwensie van optrede gaan beslis toeneem.

Dirk Klynsmith spog met sy welige baard en snor vir hierdie maand se geen skeer November (Movember), wat vir die bewusmaking van kanker begin is.

Die Orania Atletiekklub het op 12 Oktober hul jaarlikse Kleinreus Halfmarathon op ‘n warm Saterdag aangebied.
Die Orania Rolbalklub het op 6 Augustus hul stigtingsvergadering gehou.

Franco Coertze is onlangs as voorsitter van Volkskool Orania se Senaat vir 2025 aangewys met Corrie Badenhorst as onder-voorsitter.

Ciska de Wet en Christelle de Villiers is die twee talentvolle dames wat die studente help om hoër hoogtes te bereik.

Die Orania CVO-skool het hul jaarlikse 24 uur fietsry- en stapmarathon op Vrydag 25 Oktober om 12:00 begin en op Saterdag 26 Oktober om 12:00 afgesluit.

Ernst Kleynhans en Jana Hugo is spanspelers wat daarin glo dat elke sterk individu ook ‘n uitmuntende spanspeler kan wees.

DIE ORANIA CVO-SKOOL MATRIEKAFSKEID is op 15 Oktober in ‘n swierige skuur van ‘n plaas gehou.