
Wes-Kaap kenner kom kuier
Abri Ferreira, President van die Oudtshoorn Besigheidskamer, het Orania onlangs besoek en die feite rondom die hantering van B-BBEE vir kleinsake aangespreek.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Abri Ferreira, President van die Oudtshoorn Besigheidskamer, het Orania onlangs besoek en die feite rondom die hantering van B-BBEE vir kleinsake aangespreek.

Die onlangse besoek van Fanus Truter, ondervoorsitter van die Mosselbaai Sakekamer, het ’n vars en berekende blik op plaaslike ekonomiese bouwerk gebied.

Wat sê Kleinsake van toekomstige besigheidsgeleenthede in Orania?

Die Orania Sakekamer het op Vrydag 7 September hul netwerksessie by die Wafelhuis aangebied.

Aftreeseminaar in Mosselbaai later vanjaar... Fanus Truter is die voorsitter van die Mosselbaai Besigheidskamer.

Met 'n skoon, veilige omgewing en 'n sterk sin vir selfbestuur bied ons 'n vreedsame plek wat toeriste van oral in Suid-Afrika kan lok.

Die Orania Sakekamer het pas hul nuwe bestuur aangekondig.