Koerania — Januarie 2024
Koerania - Januarie 2024
Die Januarie-uitgawe volg die stormskade en die inwoners wat ná die Desemberreën hand bygesit het. Onderhoude met Paul Vogel, Johan de Lange en pioniers Koos en Marinda le Grange vertel van opleiding, vlieg en die opbou van Orania; Jeugkorps, sport, musiek en Geloftefees vul die gemeenskapsberigte aan.
Stories uit hierdie uitgawe
Kortliks – Januarie 2024
Sandbaai sorg vir heerlike visvang en kanopret alhoewel watersport as gevolg van die hoë riviervlak nie toegelaat word nie.
SportSkaakmat in Orania
Peter Welgemoed, Vernon Jones, Peter Jones en Delwaldt Venter benut hul vrye tyd om hul skaakvernuf te verbeter.
KultuurDie Geloftemuur by die vulstasie
Die Geloftemuur by die vulstasie is ʼn prag kunswerk wat Oraniërs herinner aan 16 Desember 1838, die dag waarop ʼn Goddelike wonderwerk plaasgevind het.
GemeenskapGeloftefees by Aan-die-Oewer
Oraniërs en talle besoekers herdenk jaarliks die Gelofte wat 185 jaar gelede deur ons voorgeslagte afgelê is.
GemeenskapMusiek het terapeutiese waarde – Januarie 2024
’n Samewerkingsooreenkoms tussen navorsers en die musiekgroep, Marconi Union, het tot die skep van die wêreld se mees “ontspannende lied” gelei.
SportTaakspan en ander byt vas
Op Vrydag 8 Desember om 20:00 het byna dertig individue die jaarlikse Vasbyt van 60km aangepak met elk ‘n verpligte 10kg rugsak oor die skouers.
GemeenskapPanfluitmaker en sy arbeidsterapeut bou saam aan Orania
Na twee kuiers het die le Grange egpaar geweet dat hulle in Orania wil woon, werk en bou en het hulle in 1993 hulle lewe in Bronkhorstspruit opgepak.
GemeenskapFondse vir vloedskade op die maat van musiek
Op Saterdag 6 Januarie het die Weltevreden Dansakademie ‘n dans as vloedskade fondsinsameling in die Orania Gemeenskapsaal aangebied.
GemeenskapMet nederigheid sprei hy sy vlerke
Johan is ‘n Graad III vlieginstrukteur met ongeveer 380 vliegure onder sy vlerk.
GemeenskapJeugkorps se presteerder: Hermanus Havenga
Hermanus Havenga is trots om as ‘n Jeugkorpslid van 2023 erkenning te kry vir sy volgehoue lojaliteit en uithouvermoë.
GemeenskapJeugkorps se presteerder: Eldien Kirsten
Eldien Kirsten is aan die einde van 2023 as ‘n lid van die Jeugkorps as top presteerder aangewys.
GemeenskapJeugkorpslede word met trots voorberei
Die Jeugkorpsprogram sluit ses naweekkampe gedurende die jaar in wat aktiwiteite soos marsjeer, noodhulp, veldkuns, skietkuns en ons ryk geskiedenis insluit.
GemeenskapDie Tankwa Camino laat blywende indruk
Die Tankwa Camino geskied vanaf Calvinia tot Op die Berg.
GemeenskapBeskik ons oor die woordeskat vir ons vryheidstrewe? – Januarie 2024
Afrikaners is so lank verkneg deur die gebruik van vreemde arbeid dat hulle nie meer weet hoe dit voel om vry te wees nie.
GemeenskapVan pastorieseun na hoof van ’n opleidingsentrum
Hy eindig saam met ander studentevriende in Patria manskoshuis by NWU op en skop sy studies in B.com Ondernemingsbestuur af.
KultuurMy pa bly op die maan
Nadia Ettwein het Orania in 2021 besoek nadat haar pa, Cor Ettwein, ‘n beroerteaanval gehad het.
GemeenskapKoffie en klets – Januarie 2024
Ek vermoed dat niemand “ongedeerd” deur ‘n feesseisoen kan kom nie.
NuusVloedskade laat Oraniërs saamspan
Vanaf Donderdag 28 Desember tot die Saterdag het harde stormreën Orania en ander dele van die Noord-Kaap getref.

