← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Kortliks – Januarie 2024

Sandbaai sorg vir heerlike visvang en kanopret alhoewel watersport as gevolg van die hoë riviervlak nie toegelaat word nie.

Kortliks – Januarie 2024 – foto 7

Steve se Maandaggesels

Steve Hofmeyr het op Kersdag sy gereelde Maandaggesels op sosiale media gebruik om, onder andere, Koerania, die nuwe gemeenskapskoerant van Orania, aan sy volgers bekend te stel. Die volgende maandelikse digitale uitgawe verskyn op 9 Februarie 2024. Lees saam by www.koerania.co.za of kontak ons by redakteur@koerania.co.za of advertensies@koerania.co.za vir meer besonderhede. Kyk gerus sy video hier

Vakansiepret in Orania

By die pragtige Orania Gemeenskapswembad is daar na hartelus geduik en geswem.

Sandbaai sorg vir heerlike visvang en kanopret alhoewel watersport as gevolg van die hoë riviervlak nie toegelaat word nie.

Kortliks – Januarie 2024 – foto 1
Kortliks – Januarie 2024 – foto 8
Kortliks – Januarie 2024 – foto 2
Kortliks – Januarie 2024 – foto 9
Kortliks – Januarie 2024 – foto 3
Kortliks – Januarie 2024 – foto 5
Kortliks – Januarie 2024 – foto 4
Kortliks – Januarie 2024 – foto 6
Voorblad van Koerania - Januarie 2024

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Januarie 2024, bladsy 7

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar