Die Teer Rooi Pad Saak
Ek hoor alweer dit gons in Orania en die tonge is los.
Deur Wynvlieg WoltemadeLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.
Ek hoor alweer dit gons in Orania en die tonge is los.

Wynvlieg nooi ’n vriend na Orania en ontdek dat ’n mens soms ’n buitestander nodig het om jou eie huis weer raak te sien.
Ek het hierdie week met ’n ongemaklike gedagte rondgeloop. Dis nie iets wat ek gewoonlik doen nie.
Ek het altyd gedink Orania is veilig. Net Afrikaans.
Elke huis het daai kas. Jy maak hom oop en onmiddellik val drie deksels, ’n ou Cremora-blik en emosionele trauma op jou neer.