
Peet en Vanessa geniet die VSA se selfdoen
Dit eerste skof van 16 ure na Atlanta, 'n wagpriode van 4 ure en daarna verder tot in Jacksonville, Florida, was lank, maar die moeite werd.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Dit eerste skof van 16 ure na Atlanta, 'n wagpriode van 4 ure en daarna verder tot in Jacksonville, Florida, was lank, maar die moeite werd.
13 Mei sal altyd as 'n donker dag vir Suid-Afrika onthou word.

Riaan Jacobs en Joost Strydom kon nie teenwoordig wees nie, aangesien hulle reeds saam met 'n Orania afvaardiging in Europa vir skakelbesoeke is.

“Ons gaan met lae verwagtinge, maar glo Orania het 'n boodskap, nie net vir Suid-Afrika nie, maar vir die wêreld.

Om my Afrikanerskap en die opofferings van ons voorsate prys te gee is nie 'n opsie nie.
Volgens die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel in die VSA is daar reeds meer as 17 000 aansoeke ontvang, wat ongeveer 50 000 mense verteenwoordig.