Koerania — April 2024
Koerania - April 2024
Die April-uitgawe berig oor die Orania Beweging se ledenaweek, die Pekanneutkonferensie en nuwe geleenthede vir kleinsake. Inwoners deel hul ervarings in Amerika, jong beroepsmense vertel van hul planne, en plaaslike kultuur-, gemeenskaps- en sportgebeure word in woord en beeld vasgevang.
Stories uit hierdie uitgawe
Kortliks – April 2024
Dié jongmense weet hoe om hulle vryheid in Orania te geniet.
SportTwee ysters voltooi die Twee Oseane ultra marathon
Joost Strydom en Christo Muller is twee dapper drawwers en het onlangs die Twee Oseane ultra marathon saam met nagenoeg 11 000 ander atlete suksesvol voltooi.
SportSkaaktoernooi tydens aandmarkte
Die junior en senior skaakspelers kry deesdae gereeld die geleentheid om teen mekaar kragte te meet.
SportOrania se Sandhaai verbeter persoonlike beste
Stefan Erasmus het gedurende Maart aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Swemkampioenskap (SANJS) deelgeneem en sy persoonlike beste tye verbeter.
SportBokkietoernooi vir jong bokke en jong blare
Die jaarlikse o/23 Bokkietoernooi sluit netbal, woemahokkie en rugby in en sorg vir ‘n lieflike inspuiting in die Orania ekonomie.
SportJoost draf Vasbyt kaf
In 2016 het hy sy eerste Bo-Karoo Vasbyt gedoen.
Gemeenskap’n VellieVoeteFees ten bate van gestremdes
Die Forum vir Gestremdes druk sommer gou hulle stempel op die gemeenskap af deur ‘n eerste Vellievoetefees op 3 Mei aan te bied.
GemeenskapDie Aandmark by die Kuierstoep maak aandete
Op Vrydag 3 Mei word daar weer Aandmark by die Kuierstoep, voor die biblioteek in Kleingeluk, gehou.
GemeenskapVonkie die Donkie
Vonki is ‘n miniatuur troeteldonkie wat nie heeltemal so klein soos miniatuur perde is nie.
SakeEmile wil nuwe tegnieke bevorder
Die 22 jarige man was 13 jaar oud toe hulle na Orania getrek het.
Kultuur’n Speletjiesaand met klomp kinkels! – April 2024
Daar word vanjaar tussen ‘n mansspan en ‘n vrouespan gekompeteer.
SakeMelk en Heuning se nuwe milieu en uitgebreide spyskaart lok hul ou en nuwe kliënte nader
Die jong assistente by Melk en Heuning maak seker dat hulle die nuwe kasregister reg verstaan voordat die eerste jong kliënte bedien word.
GemeenskapOrania Jeug: Cherise Barnard klik die lewe raak
Cherise Barnard is ‘n 20 jarige meisiekind wat kleintyd al die voorliefde ontwikkel het om met haar vingers oor die knoppies van ‘n kamera te speel.
KultuurBKO vertel stoepstories
Die BKO-studente het hul talente vir die gemeenskap gewys tydens hul eerste Stoepstories- en Talentaand.
GemeenskapBKO word ’n landboukenner ryker
Jasper Dreyer het onlangs by Bo-Karoo Opleiding (BKO) in Orania as Departementshoof: Landbou, aangesluit.
SakeOOM kry ’n kantoor in Pretoria
Die Orania Ontwikkelingsmaatskappy spog met `n kantoor in Pretoria.
GemeenskapHoeveel reëls sal genoeg wees? – April 2024
Ek het onlangs teruggekom van Duitsland af.
GemeenskapEgpaar Erasmus ondervind die Amerikaanse sjarme
Hulle bevind hulle in die staat Georgia in die VSA, en gelukkig nogal naby die see.
GemeenskapRilene verken die VSA
Op 5 Februarie 2024 het sy tussen Cumming en Alpharetta, in die staat Georgia in die VSA begin werk terwyl sy haar ondervindingsveld geweldig uitbrei.
GemeenskapTannie Joey nader ’n eeu
Mevrou Joey Ackerman het op 2 April 98 jaar oud geword en het dit in ‘n feestelike luim saam met haar mede inwoners en familie gevier.
SakeKleinsake kan nou groter sake aanvoer
Die eerste bestuur van die Besigheidsklub en direksie van die KSOK is verkies en aangekondig.
Sake’n Pekankonferensie vir ’n breë gehoor
Dit is vir die borge en gashere van die Suid-Afrikaanse Pekanneutkonferensie ‘n voorreg om vanjaar soveel kundigheid op een verhoog in Orania te bied.
GemeenskapOrania hou modeparade en Dieresorg deel in die opbrengs
As Oraniërs hande vat vir ‘n saak wat hulle naby aan die hart lê, keer niks hulle nie en volg daar ALTYD ‘n heerlike kuiergeleentheid!
GemeenskapAs ek swak is – April 2024
’n Mens kon altyd ‘n plan maak as iets te swaar is om op te tel.
GemeenskapKoffie en klets – April 2024
Om op Tiktok te kuier en rond te blaai veroorsaak gereeld ‘n oorlading van goed en lelik en sleg en gemeen.
NuusOrania bied die alternatief
Die Orania Beweging se jaarlikse ledenaweek is van 22 tot 24 Maart suksesvol aangebied.

