← Kultuur

· Deur Koerania-redaksie

BKO vertel stoepstories

Die BKO-studente het hul talente vir die gemeenskap gewys tydens hul eerste Stoepstories- en Talentaand.

Die Stoepstoriesspan wat die program laat vloei het was Juan van Zyl, Alwyn Odendaal, MW Ross en Lisa Paulsen
Die Stoepstoriesspan wat die program laat vloei het was Juan van Zyl, Alwyn Odendaal, MW Ross en Lisa Paulsen

Die BKO-studente het hul talente vir die gemeenskap gewys tydens hul eerste Stoepstories- en Talentaand. Dit is baie voordelig vir ‘n gemeenskap om sy jongmense te omarm en hulle ‘n stem te gee.

‘n Lekker tromitem is deur Ruben Doubel gelewer.
‘n Lekker tromitem is deur Ruben Doubel gelewer.
Henco Vollgraaff het sy koshuis begelei met ‘n opgewekte nommer van ouds.
Henco Vollgraaff het sy koshuis begelei met ‘n opgewekte nommer van ouds.
Doret le Cornu en Chané Stone het die gehoor met hulle sang bederf.
Doret le Cornu en Chané Stone het die gehoor met hulle sang bederf.
Voorblad van Koerania - April 2024

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – April 2024, bladsy 7

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar