Koerania — Julie 2026
Koerania - Julie 2026
In die Juliemaand uitgawe van Koerania kry Bokkieweek die wind van voor, Isobel Horak deel haar storie van genesing, Taalweek se program is bekend en Groot Geluk ontwaak in volkleur. Die jongste uitgawe van Koerania kan hier gelees word