
Orania Karnaval
Die Orania Karnaval is van 1 tot 3 Oktober by die sportterrein aangebied.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die Orania Karnaval is van 1 tot 3 Oktober by die sportterrein aangebied.

Dankie aan die Dorpsraad en rolspelers vir die harde werk wat in die Karnaval ingaan.

Lente is in die lug en soos wat die afgelope klompie jaar tradisie geword het, is die Orania Karnaval weer op hande!

Die Orania Karnaval se vlotloptog met die tema “Ons Verhale” vind op Vrydag 2 Oktober plaas.