
Eerste tafeltennistoernooi lewer verrassings op
Aangesien dit die eerste toernooi was wat deur Koerania gereël is, was dit 'n ontdekking om die kwaliteit in ons eie gemeenskap waar te neem.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Aangesien dit die eerste toernooi was wat deur Koerania gereël is, was dit 'n ontdekking om die kwaliteit in ons eie gemeenskap waar te neem.

Raymond van Tonder is 'n intekenaar wat 'n gedrukte weergawe van Koerania maandeliks by sy voordeur in Orania afgelewer ontvang.

Luca en Lapa Uitgewers het Koerania bederf met pragtige boeke wat nou deur een van ons aktiewe lesers gewen kan word.

Koerania het die voorreg gehad om by hom in sy huis in Stilbaai te gaan kuier en vertel in Januarie se uitgawe meer oor dié gesin se lewe in die Kaap.

Die Franse filosoof, Maurice Merleau-Ponty, het gesê: Die hede is die spoor van die verlede in die toekoms.

Orania se 4.8 MWh battery is op 29 Augustus met die netwerk geïntegreer en aangeskakel.

Ek is die afgelope maand met meer vrae as antwoorde gekonfronteer.
Na 30 maande in Orania is dit vir my ‘n groot lekkerte om ‘n digitale koerant vir die gemeenskap en ‘n wyer lesersmark in Afrikaans beskikbaar te stel.