
Nuus/
Orania bou voort terwyl News24 breek
Orania se strategie is nog altyd om realiteite te skep.
Deur Dia van StadenLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Orania se strategie is nog altyd om realiteite te skep.

Die Werksgebou sal Orania se eerste drieverdiepinggebou wees.

Daar is niks soos ‘n foto om die werklikheid beter mee te verduidelik nie.

Hierdie gebaar van waardering volg op die suksesvolle samewerking wat weereens bewys het wat bereik kan word wanneer ’n gemeenskap doelgerig saamstaan.

Hierdie drie-verdieping gebou sal onder andere dien as nuwe kantore vir beide Bo-Karoo Opleiding (BKO) en OOM.