← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Toe + Nou = Vooruitgang!

Daar is niks soos ‘n foto om die werklikheid beter mee te verduidelik nie.

Nou
Nou

Daar is niks soos ‘n foto om die werklikheid beter mee te verduidelik nie.

Hierdie foto’s het onlangs op die Facebookblad van Orania verskyn. Dit het baie kommentaar ontlok, maar dit vertel ‘n storie van eie arbeid, eie grond en eie instellings. Afrikaners doen dit vir hulself.

Wat doen jy vir jou eie volk?

1999
1999
Voorblad van Koerania - Mei 2026

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Mei 2026, bladsy 2

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar