
Ma's en dogters: Esna de Beer en Anella Schumann
Die verhouding tussen 'n ma en haar dogter is die basis van vrouwees.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die verhouding tussen 'n ma en haar dogter is die basis van vrouwees.

'n Goeie verhouding tussen 'n ma en haar dogter lê die grondslag vir selfvertroue, veiligheid en emosionele stabiliteit.

So 'n verhouding is belangrik omdat dit ruimte skep vir groei en leer – om saam te ontwikkel tot die beste weergawe van vrouwees, hetsy as ma of dogter.

Vertroue en wedersydse respek vorm vir ons die fondament van ons verhouding.