Nuus/
OVR-verkiesing 4 November
Op 4 November 2026 vind ons eie verkiesing vir die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) weer plaas.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.
Op 4 November 2026 vind ons eie verkiesing vir die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) weer plaas.

Die Orania Verteenwoordigende Raad is elke 5 jaar aangewys deur die gemeenskap.

Riaan Jacobs en Joost Strydom kon nie teenwoordig wees nie, aangesien hulle reeds saam met 'n Orania afvaardiging in Europa vir skakelbesoeke is.

Orania bestaan uit verskeie instellings en die OVR se rol daarin is om interne samehang en gedeelde belange tussen die instellings te versoen.