
Tipes, temperamente en teorieë – Oktober 2026
Wanneer hulle bedreig voel, aktiveer hul onderbewuste verdedigingsmeganismes.
Deur Contessa KrugerLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Wanneer hulle bedreig voel, aktiveer hul onderbewuste verdedigingsmeganismes.

Voordat ons elke Temperament van nader bekyk, ‘n kort verwysing na die ontwikkeling van die Vier Temperament Teorie oor 2 500 jaar.

Die Melankoliese Temperament besit natuurlike eienskappe wat hulle uitstekende Sekretaresses maak.

As jy nie met oogklappe deur die lewe wil gaan nie is dit is belangrik om persoonlikhede te verstaan.