← Alle Uitgawes
Koerania - Desember 2024 voorblad
Desember 2024

Koerania — Desember 2024

Koerania - Desember 2024

Die Desember-uitgawe kyk na OVD se feestydvoorbereidings, waardering vir mekaar en die gemeenskap se jaarlikse Straatfees. Kultuur, Kersliggies en nuwe aanstellings deel die nuus met Shenelee de Lange se terugkeer uit die VSA en oud-skoliere se sportprestasies oorsee.

Stories uit hierdie uitgawe

Gemeenskap

Kortliks – Desember 2024

Bo-Karoo Opleiding is reeds daarvoor bekend dat hulle unieke boerderytradisies vir hul studente skep wat volhoubaar is.

Sport

Oud-skoliere blink uit in Spanje

Die 0/23 Nasionale Bokkies 7’2 rugbytoer vind tans in Spanje plaas.

Gemeenskap

Shenelee is terug, maar meer selfstandig

Shenelee de Lange is 21 jaar oud en het op 10 November teruggekeer na haar tuisdorp, nadat sy ‘n jaar en 7 maande in die VSA as au-pair deurgebring het.

Gemeenskap

Die jaarlikse Straatfees was weer ’n gemeenskapsfees!

‘n Elektriese bussie het persone na die terrein by die Gemeenskapsaal vervoer waar die reuk van vars roosterkoek en botter as voorgereg almal ingewag het.

Gemeenskap

Orania se liggiehuis bring lig

Meisie Pieters vertel dat dit haar ‘n paar dae neem om al die liggies uit te sorteer, die batterye na te gaan en dan die besondere detail aan te bring.

Kultuur

Afrikaans – jou lekker ding!

Die Applous Café het heerlike kos en koffie bedien terwyl die span van SBA in Victoria-Wes gekuier het.

Gemeenskap

Die gelofte in Christus – Desember 2024

Die gelofte wat die Voortrekkers in 1838 gemaak het, is een van die mees betekenisvolle oomblikke in ons geskiedenis.

Kultuur

Lekkerlees: lewensgidse vir vroue en mans – Desember 2024

Die Wincklers is al deur diep waters en as gesin is hulle baie in die kollig.

Gemeenskap

Marcel boer groter

Marcel Badenhorst-Nieuwoudt is vanaf 1 Desember as Bo-Karoo Opleiding se nuwe Departementshoof van Landbou aangestel.

Kultuur

Koerania kuier in die Kaap

Koerania het die voorreg gehad om by hom in sy huis in Stilbaai te gaan kuier en vertel in Januarie se uitgawe meer oor dié gesin se lewe in die Kaap.

Gemeenskap

Heg waarde aan mekaar

Desember beteken vir ‘n groot hoeveelheid mense familie, feesvieringe en reis na ‘n plek weg van die huis af om te gaan ontlaai.

Nuus

OVD gaan veiligheid se frekwensie verhoog

Volgens Ettiene de Lange, Hoof van OVD, gaan hul steeds doen wat hul altyd doen, maar die frekwensie van optrede gaan beslis toeneem.