
Koerania in Platteland
Die Weg! Platteland tydskrif redakteurs het ‘n hele rits gesprekke met inwoners gevoer om ‘n pragstuk in hul Februarie-uitgawe oor Orania in te sluit. Selfs Koerania het die blaaie gehaal.
Aan-die-Oewer
Aan-die-Oewer se herstel is met harde werk bereik
Top Tiener Skoolmeisie-Gesig
Shevaun Barnard is 17 jaar oud en in Orania CVO-skool, Sy is die eerste finalis vir vanjaar se Top Tiener Skoolmeisiegesig. Foto : Cherise Barnard








