Koerania — Maart 2024
Koerania - Maart 2024
Die Maart-uitgawe volg die opening van Bo-Karoo Opleiding se nuwe werkwinkels en ORASOL se besoek aan Sjina. Esna de Beer, Hannes Snyman, Jaco Dirker en Lenie se verhale belig plaaslike werk en gemeenskapsorg, met musiek, digkuns en ’n herfspiekniek tussenin.
Stories uit hierdie uitgawe
Kortliks – Maart 2024
Shevaun Barnard is 17 jaar oud en in Orania CVO-skool, Sy is die eerste finalis vir vanjaar se Top Tiener Skoolmeisiegesig.
KultuurMoedertaaldag se digkuns – Liezé van Heerden
Liezé van Heerden is slegs 10 jaar oud en het haar voorliefde vir haar moedertaal getoon deur vir ‘n digkompetisie in te skryf.
GemeenskapNatuurlijk JY Modeparade – Maart 2024
Die derde Natuurlijk JY Modeparade word op Woensdag 27 Maart om 18:30 in die Orania Gemeenskapsaal deur die Okkasie Hasie aangebied.
KultuurDié 2 pelle maak Terloops musiek
Terloops is die naam van Carel Boshoff en Frans de Klerk se duo-orkes.
KultuurDie Orania Monumentkoppie
Die Klein Reus rol sy mou op, omdat hy weet daar is baie werk wat self gedoen moet word.
GemeenskapDié beskermvrou het jonk en oud gekoester
Tannie Lenie, soos almal haar noem, het op 1 Maart 2014 Orania haar tuiste gemaak.
SakeSy pa en oupa se motorhuise was sy universiteit
In die Dirkerfamilie loop die aanvoeling vir meganiese werk stewig in hulle bloed.
GemeenskapHerfspiekniek by die Rivierpark Kampterrein
Behalwe vir die kampeerders het die gemeenskap van Orania van die spasies met hul kampstoele, braaiers, musiek en vrolike samesyn gaan opneem.
KultuurDie Orania Volkslied-lirieke benodig ’n melodie
Kan jy ‘n roerende melodie komponeer? Maak die Afrikaner se vryheidsideaal jou opgewonde?
GemeenskapEsna huppel om ’n verskil te maak
Esna de Beer (56) se eerste tree na Orania is in 1998 gegee toe sy en haar gesin van George af verhuis het.
GemeenskapOrasol: ’n soete beloning wag – Maart 2024
Ek wil vertel van die malvalekkereksperiment wat Walter Mischel in die sestiger jare gedoen het.
NuusJoost en Penuel in gesprek
Joost Strydom, die Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging het ‘n fassinerende gesprek met Penuel Mlotshwa, tydens hul besoek aan Orania gevoer.
GemeenskapNadenkend in Orania
Iewers in die laat 90’s het die Groot K vir pappa gekelder.
GemeenskapHannes se loopbaan neem ’n nuwe radiowending
Vroeg in 2016 het Hannes en sy gesin Groblersdal in Mpumalanga met moeite verlaat om hulself in Orania te kom vestig.
SakeDie ORASOL battery word in Sjina ontmasker
Riaan Jacobs, besturende direkteur van ORASOL, het pas teruggekeer van Hefei in Sjina, waar die grootste omsetterfabriek in die wêreld, Sungrow, gesetel is.
GemeenskapKoffie en klets – Maart 2024
Tyd vir stilstaan en wonder wat om volgende aan te pak is in Orania ‘n luukse.
NuusVandag se BKO-studente word môre se meesters
Hy het op Woensdag 28 Februarie tydens ‘n keurige kuierstoepfunksie almal teenwoordig bedank dat hulle die volgende fases van BKO se ontwikkeling saam vier.

