← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Kortliks – April 2026

Tannie Joey Ackermann het op 2 April haar 100ste verjaardag gevier.

Tannie Joey Ackermann
Tannie Joey Ackermann

Tannie Joey vier ‘n eeu

Tannie Joey Ackermann het op 2 April haar 100ste verjaardag gevier. Sy is nog flink uit die vere

BKO maak geskiedenis

ByBKO se bou- en siviele konstruksie lektor, Hugo Bezuidenhout, bied tans ’n basiese messelwerkkortkursus vir Afriforumpersoneel in Pretoria aan. Dit is die eerste keer dat ’n BKO-kursus buite Orania aangebied word en hulle is trots om kundigheid oor die Oranjerivier te neem na daar waar dit benodig word. Wanneer eie arbeid ter sprake is, word die kenners natuurlik ingeroep: Oraniërs! Foto’s: Verskaf

Kortliks – April 2026 – foto 3
Kortliks – April 2026 – foto 2
Voorblad van Koerania - April 2026

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – April 2026, bladsy 1

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar