← Gemeenskap

· Deur Koerania-redaksie

Volkskool se graad 12’s is deftig getooi – Oktober 2024

Die Volkskool Orania het op Vrydag 4 Oktober hul stylvolle matriekafskeid by die Banketsaal gehou.

Elné du Plessis, Karlien Niemann, Jané Saayman, Jessica de Klerk en Nessa Trollip het ‘n glasie op ‘n suksesvolle jaar geklink.

Die Volkskool Orania het op Vrydag 4 Oktober hul stylvolle matriekafskeid by die Banketsaal gehou. Die Hollywood-tema is met ‘n rooi tapyt ingelei en die deftige matrieks met hulle metgeselle kon aansit vir ‘n Oscaraand vol verrassings, lekker kos en ‘n geleentheid om behoorlik uit te hang.

Elné du Plessis, Karlien Niemann, Jané Saayman, Jessica de Klerk en Nessa Trollip het ‘n glasie op ‘n suksesvolle jaar geklink.

Sumarie van Tonder was stylvol in haar swart en blink tabberd.

Juané Minaar was pragtig in rooi getooi.

JJ Lombaard was netjies uitgevat vir die okkasie.

Megan en McKenzie de Beer is twee sussies wat op prettige wyse hul unieke voorkeure getoon het.

Voorblad van Koerania - Oktober 2024

Uit die koerant

Hierdie berig het verskyn in Koerania – Oktober 2024, bladsy 11

Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar