← Alle Uitgawes
Koerania - Oktober 2024 voorblad
Oktober 2024

Koerania — Oktober 2024

Koerania - Oktober 2024

Die Oktober-uitgawe berig oor BKO se mentors, Orasol se nuwe battery, Heldedag en die mense wat aan Orania bou. Persoonlike borskankerverhale, letterkunde, musiek en die karnaval deel die uitgawe met ondernemingsnuus, matriekafskeid en die Oraniameisies se Hyrox-uitdaging.

Stories uit hierdie uitgawe

Gemeenskap

Kortliks – Oktober 2024

Bo-Karoo Opleiding se nuwe studenteraad vir 2024/2025 is onlangs aangekondig.

Sport

Oraniameisies gaan sweet by Hyrox

Dié fiksheidsuitdaging is internasionaal bekend, maar het nou sy buiging in Suid-Afrika kom maak.

Gemeenskap

Volkskool se graad 12’s is deftig getooi – Oktober 2024

Die Volkskool Orania het op Vrydag 4 Oktober hul stylvolle matriekafskeid by die Banketsaal gehou.

Kultuur

Kaalvoetkonsert: Kaalvoetspele 2024 – vanuit die gehoor

In Orania word daar hard uit verskeie oorde gewerk aan die behou van volkseie Afrikanertradisies.

Kultuur

Potchefstroom se Aardklop bied ’n verhoog vir die kunste

Aardklop is van 24 tot 29 September aangebied en die tema vir 2024 was, Hier kom ons!

Sake

Pekanneutkonferensie 2025 gaan oorboord

Dit word in die vooruitsig gestel dat daar op 8 en 9 April 2025 ‘n samevoeging van baie kundigheid sal wees waaruit elke besoeker en deelnemer kan put.

Sake

Sy vier die soetigheid van die lewe

Die Wafelhuis het in April 2023 sy roomys- en wafeldeure geopen.

Gemeenskap

Vryheid in ons lone – Oktober 2024

Is dit genoeg om net te probeer oorleef?

Gemeenskap

Sjina is Marna se tydelike tuiste

Sy is ter wille van oorlewing in 2019 na Sjina, en na 4 jaar en 10 maande daar het sy gedurende Junie en Julie weer in Suid-Afrika kom kuier.

Gemeenskap

Reinette veg op ’n natuurlike manier

Reinette de Waal (69) is bekend met die groot K. Sy het in 2007 die nuus gekry dat sy dikdermkanker onderlede het.

Gemeenskap

Almarie het ’n nuwe normaal

Almarie Kruger (60) is in Oktober 2023 tydens ‘n roetine-ondersoek met Fase 1 borskanker gediagnoseer.

Nuus

Orasolbattery bring nou sy kant

Op Saterdag 21 September is die Orasolbattery suksesvol aangeskakel en daarmee het Orania sy beurtkragvryheid bekom.

Kultuur

Sluit NALN in vir jou volgende besoek aan Bloemfontein

Vandat jy deur Annelien Diedericks, Museumgeesteswetenskaplike, by die ingang verwelkom word ontaard dit in ‘n reuse ontdekkingstog.

Gemeenskap

Thomas is Orania se vennoot

“Die uitrol van die ontwikkeling moet mense beindruk met hoe hul by die inhoud en uitvoer daarvan sal baat,” redeneer Thomas.

Sake

Jannie woeker op 70 nog met ywer

Hy is nie meer ‘n kuiken nie, maar as daar van braaikuikens gepraat word, staan hy voor in die ry met kennis, ondervinding en slagplanne.

Kultuur

Heldedag werp lig op ons roemryke geskiedenis

Oraniërs het vroegoggend op Donderdag 10 Oktober bymekaargekom om Heldedag te vier.

Gemeenskap

Wanneer is genoeg, genoeg?

Dit gebeur gereeld dat iemand ‘n versoek het waaraan jy nie letterlik kan voldoen of mee kan help nie.

Sake

BKO studente benodig mentors in praktyk

Bo-Karoo Opleiding (BKO) se personeel en leierskap bedink voortdurend innoverende idees wat tot die voordeel van hul studente se praktiese opleiding kan lei.