
CVO-skool Orania het op Saterdag 27 Januarie hulle Kleursport aangebied. Die atlete het hulle talente na die vakansie afgestof om die baan behoorlik aan die brand te hardloop en te spring.









· Deur Dia van Staden
CVO-skool Orania het op Saterdag 27 Januarie hulle Kleursport aangebied.

CVO-skool Orania het op Saterdag 27 Januarie hulle Kleursport aangebied. Die atlete het hulle talente na die vakansie afgestof om die baan behoorlik aan die brand te hardloop en te spring.










Uit die koerant
Hierdie berig het verskyn in Koerania – Februarie 2024, bladsy 11
Kry elke uitgawe by jou voordeur – R600/jaar
Die Kirsten Balletskoolstudente behaal altesaam 12 A+ simbole en 1 A simbool.

Hierdie jaar het die geleentheid homself kom aanmeld.

Die Orania Karnaval is van 1 tot 3 Oktober by die sportterrein aangebied.