← Alle Uitgawes
Koerania - Februarie 2024 voorblad
Februarie 2024

Koerania — Februarie 2024

Koerania - Februarie 2024

Die Februarie-uitgawe verduidelik die werk van die Orania Verteenwoordigende Raad en volg herstelwerk ná die Desembervloed. Besoekers uit Nederland en plaaslike gemeenskapsmense kry aandag, saam met Shenielle de Lange se digbundel, tannie Elize se dertig jaar by die Orania Beweging en sport- en natuurbedrywighede.

Stories uit hierdie uitgawe

Gemeenskap

Kortliks – Februarie 2024

Die groep dames wat reeds by die water-aërobiese oefeninge aangesluit het geniet dié nuwe toevoeging tot Orania se sportaktiwiteite.

Gemeenskap

Die Voëlklub bekyk die gevlerktes

Die meerderheid voëlliefhebbers vertel dat hulle aan die aktiwiteit deelneem omdat dit hul ‘n geleentheid gee om met die natuur kontak te maak.

Sport

Die Orania Muurbalklub – Februarie 2024

Die Orania Muurbalklub het in 2023 sy vere begin regskud en met die hulp van verskeie borge is die baan opgeknap sodat daar weer gespeel kan word.

Sport

CVO-skool Kleuresport – Februarie 2024

CVO-skool Orania het op Saterdag 27 Januarie hulle Kleursport aangebied.

Kultuur

Riaan debuteer met ’n roman

Hy was ‘n Pietersburger as skolier, maar woon al ‘n hele klompie jare in die Jakarandastad, Pretoria.

Gemeenskap

’n Arbeidsterapeut meld aan vir ’n hospitaaljaar

Yoraldé van Staden het haar Baccalaureusgraad in Arbeidsterapie aan die einde van 2023 aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi.

Gemeenskap

Tannie Elize Ungerer vier 30 jaar by die Orania Beweging

Mag die Vader se genade oorvloedig wees En Tannie die lewe vier, want in Orania is dit ‘n fees!

Kultuur

Shenielle dra haar emosies oor in woorde

Wanneer die 16 jarige Shenielle de Lange voor keuses geplaas word dan is koeldrank, popmusiek, dans, honde en sjokolade maar net ‘n paar van haar gunstelinge.

Kultuur

Majubadag op 27 Februarie – 2024

Op 27 Februarie vier Oraniërs die slag van Amajuba en die boere se oorwinning oor die Britse weermag.

Kultuur

Die Kaalvoettrap – waar diep spore lê

Die Kaalvoettrap wat twee dele van Orania verbind is ʼn voorbeeld van so ʼn projek.

Nuus

Vloedskade word sistematies herstel

Koerania het in die Januarie uitgawe berig oor die vloedskade wat in en om Orania aangebring is.

Gemeenskap

’n Stad om in tuis te kom – Februarie 2024

Afrikaners is nog versigtig vir die idee van ‘n stad.

Nuus

Hulle wou Orania beleef om die feite te rapporteer

Penuel Mlotshwa is op verskeie sosiale media platforms ‘n omstrede karakter.

Nuus

Befaamde besoekers uit Nederland

Alhoewel hulle gaste van die Solidariteit Beweging was, wou hulle Orania en sy mense graag beter leer ken voordat hulle na Pretoria vertrek het.

Gemeenskap

Koffie en klets – Februarie 2024

Is dit nie verstommend hoe vinnig ‘n maand verby kan gaan nie?

Nuus

Orania se Verteenwoordigende Raad beklemtoon selfwerksaamheid

“Jou beginsels en geloofsoortuigings moet nie in die verkiesingsproses verkrag word nie,” noem hy.