
Wat is trooskos? Melkkos uit Koerania – Julie 2024
Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond!
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond!

Dit maak jou lekker warm van binne!

Die stad Charlotte is in die staat, North Carolina, in die Verenigde State van Amerika geleë.
Die geleenthede wat voor Orania staan is verbysterend en die verantwoordelikhede enorm.

Johan en Chantelle Labuschagne is op 1 April 2023 by die De Oude Kraal Country Estate and Spa buite Bloemfontein getroud.

Paul Vogel, Uitvoerende Hoof van die Bo-Karoo Opleidingsentrum gesels met opgewondenheid oor die eerste Opedag wat dié instelling op 15 Junie aangebied het.
Julie 2024 sal in die argiewe opgeskryf word as die tyd toe die winter laat, maar fel getref het.

Die Hervormde Kerk in Orania het op Saterdag 1 Junie hulle gewilde jaarlikse basaar in die tuin van die Orania Beweging gehou.

Die Nasionale verkiesing het landwyd op 29 Mei plaasgevind.

Op Saterdag 8 Junie het Volkskool Orania se binnehof in ‘n partytjie ontaard toe daar fees gevier is vir hul verjaardag.

Redelik vroeg in Orania se geskiedenis vertel Ronel Coetzee ons van Permakultuur.