
Bittereinderdag word op 31 Mei in Orania as ‘n amptelike vakansiedag gevier
Dit was geen vrede met blydskap en triomf nie, maar met bitterheid en in die aangesig van derduisende vermoorde vroue en kinders en honderde afgebrande plase.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Dit was geen vrede met blydskap en triomf nie, maar met bitterheid en in die aangesig van derduisende vermoorde vroue en kinders en honderde afgebrande plase.

Hy is in 2000 in Orania gebore. Die gebou wat tans die dorpskantoor is, was voorheen die hospitaal.
Ek vermoed dat ons almal ‘n maand vol verandering agter die blad het.

Professor Jannie Rossouw is verbonde aan die Wits Besigheidsskool, maar het onlangs bande met Orania vir navorsingsdoeleindes opgeneem.

Dié jongmense weet hoe om hulle vryheid in Orania te geniet.
Die Forum vir Gestremdes druk sommer gou hulle stempel op die gemeenskap af deur ‘n eerste Vellievoetefees op 3 Mei aan te bied.

Op Vrydag 3 Mei word daar weer Aandmark by die Kuierstoep, voor die biblioteek in Kleingeluk, gehou.

Vonki is ‘n miniatuur troeteldonkie wat nie heeltemal so klein soos miniatuur perde is nie.

Cherise Barnard is ‘n 20 jarige meisiekind wat kleintyd al die voorliefde ontwikkel het om met haar vingers oor die knoppies van ‘n kamera te speel.

Jasper Dreyer het onlangs by Bo-Karoo Opleiding (BKO) in Orania as Departementshoof: Landbou, aangesluit.
Ek het onlangs teruggekom van Duitsland af.

Hulle bevind hulle in die staat Georgia in die VSA, en gelukkig nogal naby die see.