
Nuwejaarsboodskap 2026 – Joost Strydom
Oraniërs weet al. Hulle weet omdat hulle dit soveel keer vantevore ervaar het.
Deur Joost StrydomLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Oraniërs weet al. Hulle weet omdat hulle dit soveel keer vantevore ervaar het.

Geagte mede-Oraniërs, Met dankbare harte tree ons voor 2026 aan.
Elke nuwe jaar bring glo nuwe voornemens.
2025 wil byna sy rug op ons draai. Daar is nog net meer as 40 slapies voordat 2026 met 'n groot gejuig verwelkom sal word.