
Die verskil tussen teorie en werklikheid
Bo-Karoo Opleiding belê doelgerig in beter gesondheidsorg vir ons gemeenskappe.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Bo-Karoo Opleiding belê doelgerig in beter gesondheidsorg vir ons gemeenskappe.

'n Plaaslike Gesondheidsentrum grens eintlik aan 'n noodsaaklikheid, nie net "voordelig" nie.

Die volhoubaarheid van enige groeiende gemeenskap berus op die kwaliteit van sy basiese dienste, met gesondheidsorg as een van die belangrikste pilare.
Dié respek en 'n diepgaande begrip vir die uitdagings wat dr. Nothnagel in die gesig staar, het Gerrit gedryf om 'n volhoubare oplossing te vind.

Op 25 Augustus 2025 het die gemeenskap van Orania bymekaargekom vir 'n historiese aankondiging: die stigting van 'n nuwe, onafhanklike gesondheidsinstelling.
Dit is heeltemal verregaande dat die Dorpsraad spog met 'n 10% groei in inwonergetalle, maar terselfdertyd word ons broodnodige mediese versorging so afgeskaal.