
Comrades 99 in ‘n uitdagende sakkie
Christo Müller en Wayne McDermitt het vanjaar weer Orania se naam hoog gehou tydens die 99ste Comrades Marathon wat op Sondag 14 Junie aangebied is.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Christo Müller en Wayne McDermitt het vanjaar weer Orania se naam hoog gehou tydens die 99ste Comrades Marathon wat op Sondag 14 Junie aangebied is.

Dié uithoumarathon is wêreldbekend en het vanjaar 20 974 atlete laat wegspring.

“Al 4 wedlope was sulke verskillende ervarings dat dit onmoontlik is om een te kies wat meer uitdagend was.