
Die Memorandum van Ooreenkoms en Voorneme laat humeure onnodig opvlam
Orania bestaan uit verskeie instellings en die OVR se rol daarin is om interne samehang en gedeelde belange tussen die instellings te versoen.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Orania bestaan uit verskeie instellings en die OVR se rol daarin is om interne samehang en gedeelde belange tussen die instellings te versoen.

“Ek “verkies” nie op of af-marathon nie!

“Al 4 wedlope was sulke verskillende ervarings dat dit onmoontlik is om een te kies wat meer uitdagend was.

Die persoonlike doelwitte wat Dantél Oosthuizen vir haarself tydens die voorbereidingsproses gestel het, was vir haar die grootste uitdaging.

Die Comrades Ultra Marathon nommer 97 is op Sondag 9 Junie deur bykans 22 000 atlete gehardloop.

Saterdag 25 Mei sal vir dié klublede altyd ‘n datum van oorwinning wees.

Die BCVO vier vanjaar sy dertigste bestaansjaar en die jaarlikse Winterspele 2024 word vanjaar in Lichtenburg aangebied.

Die Hervormde Kerk in Orania het op Saterdag 1 Junie hulle gewilde jaarlikse basaar in die tuin van die Orania Beweging gehou.

Die belewenis van ‘n musiekblyspel is altyd vermaaklik, informatief en dra ‘n diep lewensles.

Die Nasionale verkiesing het landwyd op 29 Mei plaasgevind.

‘n Intieme gehoor het waarderend na Jaco se Spaanse interpretasies en Heinz se eie komposisies geluister.

Op Saterdag 8 Junie het Volkskool Orania se binnehof in ‘n partytjie ontaard toe daar fees gevier is vir hul verjaardag.