
Nuus/
Orania se Grondwet: ‘n Pad na duidelikheid en samehorigheid
Die OVR het besef Orania kort 'n fundamentele dokument, en 'n grondwetkomitee is daargestel.
Deur Dia van StadenLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die OVR het besef Orania kort 'n fundamentele dokument, en 'n grondwetkomitee is daargestel.

Pieter Loots se primêre doelwit in die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) is die bevordering van beter kommunikasie tussen leierskap en die gemeenskap.

JP Combrink het vir 'n graad in Sielkundige studeer, maar nie sy prakties voltooi nie.

“Jou beginsels en geloofsoortuigings moet nie in die verkiesingsproses verkrag word nie,” noem hy.