
Nuus/
Kortliks – Oktober 2026
Die verdere ontwikkeling van die Karoosig-aftreeoord in Orania vorder goed. Elf bykomende woonstelle word beplan en konstruksie daaraan het reeds afgeskop.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die verdere ontwikkeling van die Karoosig-aftreeoord in Orania vorder goed. Elf bykomende woonstelle word beplan en konstruksie daaraan het reeds afgeskop.

Om totsiens te sê vir 'n lewende legende kan 'n baie formele aangeleentheid wees.

Die Aftree-oord in Orania het op Donderdag 9 April die sooi vir ‘n volgende fase gespit.

Lida Strydom, Flip Buys, Apie Pienaar en Ohann Fourie het die eerste grond vir die nuwe gebou, wat ‘n spieëlbeeld van die huidige Duiker-gebou sal wees, gelig.

Mevrou Joey Ackerman het op 2 April 98 jaar oud geword en het dit in ‘n feestelike luim saam met haar mede inwoners en familie gevier.