
Sake/
Afset vir mikrovervaardigers
Altesaam 53 plaaslike mikrovervaardigers en belangstellendes het onlangs ’n gesprek by Die Kosmol bygewoon.
Deur Dia van Staden en Jan SnyderLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Altesaam 53 plaaslike mikrovervaardigers en belangstellendes het onlangs ’n gesprek by Die Kosmol bygewoon.

Alhoewel toffies steeds hul unieke en baie gewilde produk vir inwoners en besoekers is, bied hulle al 'n padstalverskeidenheid by die nuwe winkel aan.

Onder die gaste was ook Dr Carel Boshoff IV, Mnr Theo Joubert LPR, Ek Beyers, Riaan Jacobs en etlike ander gemeenskapleiers.