
Hannes se loopbaan neem ’n nuwe radiowending
Vroeg in 2016 het Hannes en sy gesin Groblersdal in Mpumalanga met moeite verlaat om hulself in Orania te kom vestig.
Nuuskategorie
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Vroeg in 2016 het Hannes en sy gesin Groblersdal in Mpumalanga met moeite verlaat om hulself in Orania te kom vestig.
Tyd vir stilstaan en wonder wat om volgende aan te pak is in Orania ‘n luukse.

Die groep dames wat reeds by die water-aërobiese oefeninge aangesluit het geniet dié nuwe toevoeging tot Orania se sportaktiwiteite.

Die meerderheid voëlliefhebbers vertel dat hulle aan die aktiwiteit deelneem omdat dit hul ‘n geleentheid gee om met die natuur kontak te maak.

Yoraldé van Staden het haar Baccalaureusgraad in Arbeidsterapie aan die einde van 2023 aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi.

Mag die Vader se genade oorvloedig wees En Tannie die lewe vier, want in Orania is dit ‘n fees!
Afrikaners is nog versigtig vir die idee van ‘n stad.
Is dit nie verstommend hoe vinnig ‘n maand verby kan gaan nie?

Sandbaai sorg vir heerlike visvang en kanopret alhoewel watersport as gevolg van die hoë riviervlak nie toegelaat word nie.

Oraniërs en talle besoekers herdenk jaarliks die Gelofte wat 185 jaar gelede deur ons voorgeslagte afgelê is.

’n Samewerkingsooreenkoms tussen navorsers en die musiekgroep, Marconi Union, het tot die skep van die wêreld se mees “ontspannende lied” gelei.

Na twee kuiers het die le Grange egpaar geweet dat hulle in Orania wil woon, werk en bou en het hulle in 1993 hulle lewe in Bronkhorstspruit opgepak.