
Meningsopname: Watter eienskappe bou vertroue in ’n leier?
'n Betroubare leier is iemand met sterk morele waardes, wat konsekwent eerlik en regverdig optree.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

'n Betroubare leier is iemand met sterk morele waardes, wat konsekwent eerlik en regverdig optree.

Franco Coertze is onlangs as voorsitter van Volkskool Orania se Senaat vir 2025 aangewys met Corrie Badenhorst as onder-voorsitter.

Ernst Kleynhans en Jana Hugo is spanspelers wat daarin glo dat elke sterk individu ook ‘n uitmuntende spanspeler kan wees.