
Aardse goed wat jou anker
61 jaar is baie tyd om goed bymekaar te maak, te versamel, as geskenke te kry, lief te hê, te koester.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

61 jaar is baie tyd om goed bymekaar te maak, te versamel, as geskenke te kry, lief te hê, te koester.
Oppak is nie maklik nie. Om van jou persoonlike goed (of erfgoed) ontslae te raak is ‘n traumatiese ervaring.
As daar een ding is wat die Afrikaner beter kan doen as enige ander volk, is dit onthou.