Hoeveel wors kan 'n dorp vat? – Augustus 2025
In Orania is werk nie 'n vloek nie- dis 'n roeping.
Deur Wynvlieg WoltemadeLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.
In Orania is werk nie 'n vloek nie- dis 'n roeping.

Hy is nie meer ‘n kuiken nie, maar as daar van braaikuikens gepraat word, staan hy voor in die ry met kennis, ondervinding en slagplanne.

Die graad 7 tot 9 leerders van die CVO-skool Orania het op Woensdag 11 September hul jaarlikse markdag aangebied.