
As My volk hulle verootmoedig – November 2025
Oraniërs, ons volk bevind hom tans in 'n tyd van onsekerheid, onvryheid en verwarring.
Deur dr Wikus BuysLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Oraniërs, ons volk bevind hom tans in 'n tyd van onsekerheid, onvryheid en verwarring.

Die einde van die Eerste Wêreldoorlog het op 11 November 1918 aangebreek.

Rooi Papawerdag is aan die einde van die Eerste Wêreldoorlog op 11 November 1918 in die lewe geroep.