
Kortliks – Julie 2026
Byna veertig dapper Oraniërs het op 4 Julie 2026 die ysige Oranjerivier getrotseer vir die jaarlikse Midwinterswem.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Byna veertig dapper Oraniërs het op 4 Julie 2026 die ysige Oranjerivier getrotseer vir die jaarlikse Midwinterswem.


Die gebibber rondom die vuur het al harder geword terwyl die leiers met motiverende woorde en uitdagings vol dapperheid die groep bemoedig en voorberei het.