Stappers vertel: Brandon Oosthuizen
Ons kan vertroos word uit die skrif in Amos 5:24: Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
Deur Brandon OosthuizenLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.
Ons kan vertroos word uit die skrif in Amos 5:24: Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.

Ek dink as ons die rebelle van 1914 kon vertel van al die reen wat ons in 'n dag se tyd in die Kalahari beleef het sou hul ons glad nie geglo het nie.

Die Moloporivier het op 30 April vir die eerste keer in meer as ’n eeu weer die Oranjerivier bereik nadat swaar reën in die opvangsgebiede uitgesak het.