
Bokkietoernooi 2026: sport op Orania se nuwe velde
Vanjaar se Bokkietoernooi is vir die eerste keer op die Orania CVO-skool se splinternuwe sportterrein aangebied.
Deur Dia van StadenLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Vanjaar se Bokkietoernooi is vir die eerste keer op die Orania CVO-skool se splinternuwe sportterrein aangebied.

Die gewilde O/23 Bokkietoernooi het vanjaar van 1 tot 3 Mei 2025 vir die agtste keer op Orania plaasgevind.

Die jaarlikse o/23 Bokkietoernooi sluit netbal, woemahokkie en rugby in en sorg vir ‘n lieflike inspuiting in die Orania ekonomie.