
Orania skiet raak by Nasionale Sportskietkompetisie
Die Suid Afrikaans Sport en Jag Federasie se nasionale kompetisie is op 7 en 8 Augustus gehou.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die Suid Afrikaans Sport en Jag Federasie se nasionale kompetisie is op 7 en 8 Augustus gehou.

Celri Jacobs is besig om haar eie pad oop te skiet met haar unieke sportkeuse, en sy geniet elke oomblik van die persoonlike uitdagings wat dié sport bied.